Home » Sondag op n voëlplaas by Johann Nell
Sondag op n voëlplaas Johann Nell

Sondag op n voëlplaas

Johann Nell

Published
ISBN :
Enter the sum

 About the Book 

Hy het op ’n voelplaas grootgeword – ’n volstruisboerdery naby Oudtshoorn. En so gou as wat hy kon, is hy daar weg. Weg van al die kleindorpse benepenhede, die boersheid en die saai bestaan op ’n plaas. Weg van daai voels! Het die wereld daar buiteMoreHy het op ’n voelplaas grootgeword – ’n volstruisboerdery naby Oudtshoorn. En so gou as wat hy kon, is hy daar weg. Weg van al die kleindorpse benepenhede, die boersheid en die saai bestaan op ’n plaas. Weg van daai voels! Het die wereld daar buite hom nie kleintyd al geroep nie?